pasaangeër [boodskap #138224] |
Fri, 15 October 2021 12:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pasaangeër
Afbreking: pas•aan•ge•ër
Samestelling: pas + aangee + -er
Selfstandige naamwoord: pasaangeër
Meervoud: pasaangeërs
Verkleinwoord: pasaangeërtjie
Meervoud van verkleining: pasaangeërtjies
Betekenis:
• Toestel wat in die hart ingeplant word om die hartklop te reguleer.
• Persoon in atletiek wat die pas vir ander atlete aangegee.
Gebruik:
• Die pasiënt se pasaangeër het gaan staan.
• Die pasaangeër het die eerste 800 meter voor gehardloop.
Sinoniem:
• defibrillator
• gangmaker
• voorbok
Vertaling:
Engels: pace maker
Nederlands: pacemaker; gangmaker
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|