Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ontsagwekkend
ontsagwekkend [boodskap #138223] Fri, 15 October 2021 08:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ontsagwekkend
Afbreking: ont•sag•wek•kend
Samestelling: ontsag + wek + -kend


Byvoeglike naamwoord: ontsagwekkend
Vergrotende trap: ontsagwekkender
Oortreffende trap: ontsagwekkendste
Attributief: ontsagwekkende
Partitief: ontsagwekkends

Betekenis:
• Wat ontsag inboesem.

Gebruik:
• Die uitsig na benede is asemrowend en ontsagwekkend.
• Die leeu het 'n ontsagwekkende brul.

Sinoniem:
• gedug
• imponerend
• imposant
• indrukwekkend
• majestueus
• ontsaglik
• vreeswekkend
• waardig

Vertaling:
Engels: awe-inspiring
Nederlands: ontzagwekkend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kolwer
Volgende onderwerp: pasaangeër
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 18:18:00 UTC 2025