kolwer [boodskap #138222] |
Fri, 15 October 2021 07:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kolwer
Afbreking: kol•wer
Selfstandige naamwoord: kolwer
Meervoud: kolwers
Verkleinwoord: kolwertjie
Meervoud van verkleining: kolwertjies
Betekenis:
• Persoon wat die bal met 'n kolf slaan (in krieket en verwante sportsorte).
Gebruik:
• Die kolwer het 'n ses geslaan.
Afgelei:
• aanvangskolwer
Vertaling:
Engels: batsman, batter
Nederlands: slagman
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|