Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » klakkeloos
klakkeloos [boodskap #138218] Thu, 14 October 2021 14:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
klakkeloos
Afbreking: klak•ke•loos


Byvoeglike naamwoord: klakkeloos
Vergrotende trap: klakkeloser
Oortreffende trap: klakkeloosste
Attributief: klakkelose

Betekenis:
• Soos 'n skaap. Sonder om mooi oor 'n saak te dink, of dit ten volle te verstaan.

Gebruik:
• Hy het die inligting vir sy taak klakkeloos van die internet gekopieer.

Sinoniem:
• blindelings
• kritiekloos
• onbesonne
• ondeurdag
• ongegrond
• ongemotiveerd
• onnadenkend
• onredelik
• sondermeer
• voetstoots
• willekeurig

Afgelei:
• klakkeloosheid

Vertaling:
Engels: unthinkingly, groundless
Nederlands: klakkeloos

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vangskoot
Volgende onderwerp: aandadig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 18:40:28 UTC 2025