verlug [boodskap #138216] |
Thu, 14 October 2021 10:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verlug
Afbreking: ver•lug
Samestelling: ver- + lug
Werkwoord: verlug
Verlede tyd: het verlug
Betekenis:
• Om met afbeeldings te versier; toelig; illustreer.
• Om lug te gee; te ventileer; aereer.
Gebruik:
• Die boek is met keurige illustrasies verlug.
• Sy maak die vensters oop om die bedompige kamer te verlug.
Afgelei:
• verlugte
• verlugter
• verlugting
Vertaling:
Engels: to illuminate, illustrate; to ventilate, air
Nederlands: verluchten
Nota:
• Moenie "verlug" met "verlig" verwar nie.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|