rasend [boodskap #138215] |
Thu, 14 October 2021 09:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rasend
Afbreking: ra•send
Byvoeglike naamwoord: rasend
Vergrotende trap: rasender
Oortreffende trap: rasendste
Attributief: rasend, rasende
Betekenis:
• Besonder baie.
• Vreeslik kwaad.
Gebruik:
• Ek is rasend honger.
• Hy was rasend toe hy van die diefstal hoor.
Sinoniem:
• boos
• briesend
• demonies
• dol
• freneties
• kwaad
• mal
• onstuimig
• siedend
• smoorkwaad
• tierend
• verwoed
• waansinnig
• wild
• woes
• woedend
Vertaling:
Engels: raging, frantic, raving, fuming, storming, furious, mad
Nederlands: razend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|