Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » grillerig
grillerig [boodskap #138213] Wed, 13 October 2021 17:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
grillerig
Afbreking: gril•le•rig
Samestelling: gril + -lerig


Byvoeglike naamwoord: grillerig
Vergrotende trap: grilleriger
Oortreffende trap: grillerigste
Attributief: grillerige
Partitief: grillerigs

Betekenis:
• Wat 'n mens laat gril.

Gebruik:
• Die meeste meisies dink wurms is grillerig.

Sinoniem:
• afskuwelik
• afstootlik
• angswekkend
• grieselrig
• grillig
• grusaam
• rillend

Afgelei:
• grillerig

Vertaling:
Engels: creepy, gruesome, shivering, chilly
Nederlands: griezelig, gruwelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: siersteen
Volgende onderwerp: slaak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 18:40:25 UTC 2025