skoonbyt [boodskap #138211] |
Wed, 13 October 2021 10:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skoonbyt
Afbreking: skoon•byt
Samestelling: skoon + byt
Werkwoord: byt skoon, skoonbyt
Verlede tyd: het skoongebyt
Betekenis:
• Om metaal chemies met 'n bytende middel te reinig.
Gebruik:
• 'n Suur word gebruik om die geroeste yster skoon te byt.
Afgelei:
• skoonbytkuip
• skoonbytsuur
• skoonbytstremmer
Vertaling:
Engels: to pickle
Nederlands: schoonbijten
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|