spanningslyn [boodskap #138210] |
Wed, 13 October 2021 07:40 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
spanningslyn
Afbreking: span•nings•lyn
Samestelling: spanning + -s- + lyn
Selfstandige naamwoord: spanningslyn
Meervoud: spanningslyne
Betekenis:
• Die geleidelike opbou en ontknoping van spanning in 'n verhaal; intrige.
Gebruik:
• Die boek is vol interessante karakters, humoristiese insidente en het 'n emosionele spanningslyn wat jou aan die lees hou.
Vertaling:
Engels: line of tension
Nederlands: spanningslijn
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|