ontval [boodskap #138209] |
Tue, 12 October 2021 19:40 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ontval
Afbreking: ont•val
Samestelling: ont- + val
Werkwoord: ontval
Verlede tyd: het ontval
Teenwoordige deelwoord: ontvalde
Betekenis:
• Om iemand aan die dood af te staan.
• (ongewoon) Om iets ondeurdag te uiter.
Gebruik:
• So baie mense het ons in die verskriklike tyd ontval.
• In die loop van die gesprek het dit hom ontval dat 'n paar mense dalk afgedank sal word.
Sinoniem:
• doodgaan
• ontglip
• sterf
• wegval
Vertaling:
Engels: to die; to excape, slip out
Nederlands: ontvallen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|