Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geofiet
geofiet [boodskap #138208] Tue, 12 October 2021 15:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
geofiet
Afbreking: geo•fiet


Selfstandige naamwoord: geofiet
Meervoud: geofiete

Betekenis:
• Plant met 'n ondergrondse bol, knol of wortelstok wat kan oorleef as sy bogrondse dele afsterf.

Gebruik:
• Die tjienkerientjee is 'n meerjarige geofiet.

Vertaling:
Engels: geophyte
Nederlands: geofyt, kryptofyt

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aandagsoek
Volgende onderwerp: ontval
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 18:33:07 UTC 2025