knol [boodskap #138205] |
Tue, 12 October 2021 14:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
knol
Afbreking: knol
Selfstandige naamwoord: knol
Meervoud: knolle
Verkleinwoord: knolletjie
Meervoud van verkleining: knolletjies
Betekenis:
• Verdikte wortelstok van 'n plant waarin voedsel opgegaar word.
Gebruik:
• Die knolle van sekere plante is eetbaar.
Afgelei:
• knolagtig
• knoldraend
• knolgewas
• knolgroente
• knolkool
• knollerig
• knolplant
• knolraap
• knolradys
• knolrond
• knolsaad
• knolseldery
• knolskrywer
• knolswam
• knolvormig
• knolvorming
• knolvrug
• suurknol
Vertaling:
Engels: tuber, bulb
Nederlands: knol
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|