rapporteur [boodskap #138204] |
Tue, 12 October 2021 13:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rapporteur
Afbreking: rap•por•teur
Samestelling: rapport + -eur
Selfstandige naamwoord: rapporteur
Meervoud: rapporteurs
Betekenis:
• Iemand wat 'n rapport opstel en verslag oor 'n saak doen; iets rapporteer.
Gebruik:
• Die Verenigde Nasies het 'n rapporteur aangestel om die saak te ondersoek.
Sinoniem:
• beriggewer
• verslaggewer
Vertaling:
Engels: reporter
Nederlands: rapporteur
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|