versot [boodskap #138201] |
Tue, 12 October 2021 08:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
versot
Afbreking: ver•sot
Samestelling: ver- + sot
Byvoeglike naamwoord: versot
Attributief: versot
Betekenis:
• Wat baie van iets of iemand hou. Oordrewe geheg aan, of ingenome met iets.
Gebruik:
• Sy is versot op sjokolade.
Sinoniem:
• dol
• gek
• vryerig
Afgelei:
• versotheid
Vertaling:
Engels: keen on, fond of, hooked, infatuated, besotted
Nederlands: verzot
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|