Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stofomslag
stofomslag [boodskap #138198] Tue, 12 October 2021 07:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
stofomslag
Afbreking: stof•om•slag
Samestelling: stof + omslag


Selfstandige naamwoord: stofomslag
Meervoud: stofomslae
Verkleinwoord: stofomslaggie
Meervoud van verkleining: stofomslaggies

Betekenis:
• Bekleedsel wat om 'n boek (of ander voorwerp) gevou word om dit teen stof en die elemente te beskerm.

Gebruik:
• Die ou boek se stofomslag is al lelik beskadig.

Sinoniem:
• stofjas
• stofkaf

Verwant:
• flapteks
• rugtitel

Vertaling:
Engels: book cover, dust jacket
Nederlands: stofomslag, kaft

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: soog
Volgende onderwerp: bemiddeling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 18:32:43 UTC 2025