Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » soog
soog [boodskap #138197] Tue, 12 October 2021 07:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
soog
Afbreking: soog


Werkwoord: soog
Verlede tyd: het gesoog

Betekenis:
• Om moedersmelk te laat drink.

Gebruik:
• Die sog soog die varkies.

Sinoniem:
• borsvoed

Afgelei:
• soogdier
• soogmoeder
• soogvrou
• soogtyd

Vertaling:
Engels: to breastfeed, to suckle
Nederlands: zogen
Xhoza: anyisa

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gondelier
Volgende onderwerp: stofomslag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 18:56:52 UTC 2025