Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gondelier
gondelier [boodskap #138196] Mon, 11 October 2021 20:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Gondelier op 'n gondel.
'n Gondelier op 'n gondel.
gondelier
Afbreking: gon•de•lier
Samestelling: gondel + -ier


Selfstandige naamwoord: gondelier
Meervoud: gondeliere, gondeliers
Verkleinwoord: gondeliertjie
Meervoud van verkleining: gondeliertjies

Betekenis:
• Persoon wat 'n gondel (tipe boot van Venesië) roei/stuur.

Gebruik:
• Die gondelier roei die toeriste oor die kanaal.

Sinoniem:
• roeier

Vertaling:
Engels: gondolier
Nederlands: gondelier

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: benouend
Volgende onderwerp: soog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 18:45:28 UTC 2025