Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » benouend
benouend [boodskap #138195] Mon, 11 October 2021 19:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
benouend
Afbreking: be•nou•end


Byvoeglike naamwoord: benouend
Vergrotende trap: benouender
Oortreffende trap: benouendste
Attributief: benouende
Partitief: benouends

Betekenis:
• Wat 'n mens benoud maak; met angs vul.

Gebruik:
• Sy kamer is benouend en hy besluit om buite vars lug te gaan skep.

Sinoniem:
• angswekkend
• bedompig
• beklemmend
• drukkend
• knellend
• onderdrukkend
• verstikkend
• vreesaanjaend

Antoniem:
• bevrydend

Vertaling:
Engels: stiffling, oppressive
Nederlands: benauwend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gondel
Volgende onderwerp: gondelier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 18:44:25 UTC 2025