gondel [boodskap #138194] |
Mon, 11 October 2021 17:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gondel
Afbreking: gon•del
Selfstandige naamwoord: gondel
Meervoud: gondels
Verkleinwoord: gondeltjie
Meervoud van verkleining: gondeltjies
Betekenis:
• 'n Lang, smal boot met 'n plat boom, soos wat op die kanale van Venesië gebruik word.
Gebruik:
• Die toeriste bespreek 'n rit op 'n gondel.
Afgelei:
• gondelier
• gondelvaart
Vertaling:
Engels: gondola
Nederlands: gondel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|