Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » slinks
slinks [boodskap #138188] Mon, 11 October 2021 14:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
slinks
Afbreking: slinks


Byvoeglike naamwoord: slinks
Vergrotende trap: slinkser
Oortreffende trap: slinksste
Attributief: slinks, slinkse

Betekenis:
• Op 'n skelm en uitgeslape manier.

Gebruik:
• Al die woorde van my mond is reg, daarin is niks wat slinks of vals is nie. [Spreuke 8:8]

Sinoniem:
• agteraf
• agterbaks
• bedrieglik
• geheimsinnig
• geslepe
• glibberig
• listig
• onderduims
• onderlangs
• oogluikend
• oorlams
• skelm
• slangagtig
• slu
• uitgeslape

Afgelei:
• slinksheid

Vertaling:
Engels: underhand, surreptitious
Nederlands: slinks

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fotogenies
Volgende onderwerp: slink
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 18:59:40 UTC 2025