Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bloutjie
bloutjie [boodskap #138186] Ma., 11 Oktober 2021 13:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24168
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bloutjie
Afbreking: blou•tjie
Samestelling: blou + -tjie


Selfstandige naamwoord: bloutjie
Meervoud: bloutjies

Betekenis:
• (figuurlik) Wanneer jy onsuksesvol is; jou doel mis, soos met 'n romantiese afwysing by 'n meisie.
• 'n Soort blou skoenlapper (familie Lycaenidae).

Gebruik:
• Hy het 'n bloutjie geloop.
• Ons het 'n bloutjie in die veld gesien.

Vertaling:
Engels: get the mitten, rejection; lycaenidae
Nederlands: blauwtje

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: flapteks
Volgende onderwerp: fotogenies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 04:51:20 UTC 2025