monoloog [boodskap #138183] |
Sun, 10 October 2021 19:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
monoloog
Afbreking: mo•no•loog
Selfstandige naamwoord: monoloog
Meervoud: monoloë
Betekenis:
• 'n Gesprek wat deur een persoon gevoer word, meestal as deel van 'n toneelopvoering.
Gebruik:
• Die toneelspeler het 'n roerende monoloog gelewer.
Sinoniem:
• alleenspraak
Antoniem:
• dialoog
Vertaling:
Engels: monologue, soliloquy
Nederlands: monoloog
Nota:
• Van Grieks: mónos, "alleen” en lógos, "spraak".
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|