Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afkeurenswaardig
afkeurenswaardig [boodskap #138182] Sun, 10 October 2021 19:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
afkeurenswaardig
Afbreking: af•keur•ens•waar•dig
Samestelling: afkeur(en) -s- + waardig


Byvoeglike naamwoord: afkeurenswaardig
Vergrotende trap: afkeurenswaardiger
Oortreffende trap: afkeurenswaardigste
Attributief: afkeurenswaardige
Partitief: afkeurenswaardigs

Betekenis:
• Wat verdien om afgekeur te word.

Gebruik:
• Sulke gedrag is glad nie gewens nie, dit is eintlik afkeurenswaardig!

Sinoniem:
• afskuwelik
• ergerlik
• laakbaar
• veragtelik
• verfoeilik
• verwerplik

Afgelei:
• afkeurenswaardigheid

Vertaling:
Engels: blameworthy, condemnable, censurable, reprehensible
Nederlands: afkeurenswaardig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: damduiker
Volgende onderwerp: monoloog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 20:24:54 UTC 2025