Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » topleerder
topleerder [boodskap #138178] Sun, 10 October 2021 09:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
topleerder
Afbreking: top•leer•der
Samestelling: top + leerder


Selfstandige naamwoord: topleerder
Meervoud: topleerders

Betekenis:
• Die beste leerling in 'n skool, vak of klas.

Gebruik:
• Hansie Slim is aangewys as die topleerder in Afrikaans met 'n gemiddeld van 97 persent.

Sinoniem:
• toppresteerder
• topstudent

Vertaling:
Engels: top learner
Nederlands: topstudent

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hartverskeurend
Volgende onderwerp: rank
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 20:29:01 UTC 2025