ondervraging [boodskap #138176] |
Sun, 10 October 2021 09:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ondervraging
Afbreking: on•der•vra•ging
Samestelling: ondervra + -ging
Selfstandige naamwoord: ondervraging
Meervoud: ondervraginge, ondervragings
Verkleinwoord: ondervraginkie
Meervoud van verkleining: ondervraginkies
Betekenis:
• Die handeling van ondervra; om iemand aan indringende vrae te onderwerp, soos tydens 'n onderhoud, arrestasie, inkwisisie, kruisverhoor, ens.
Gebruik:
• Tydens die ondervraging is die beskuldigde gedwing om die name van sy medepligtiges op te gee.
Sinoniem:
• interrogasie
Verwant:
• ondervraagde
Vertaling:
Engels: questioning, interrogation
Nederlands: ondervraging
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|