laak [boodskap #138174] |
Sa, 09 Oktober 2021 17:51 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
laak
Afbreking: laak
Werkwoord: laak
Verlede tyd: het gelaak
Betekenis:
• (ongewoon) Om sterk afkeur uit te spreek.
Gebruik:
• Die leser het die reg om die geskrif te aanvaar of te verwerp, te prys of te laak, of selfs albei.
Sinoniem:
• afkeur
• blameer
• berispe
• bestraf
• misprys
• skrobbeer
• verwyt
Afgelei:
• laakbaar
Vertaling:
Engels: to criticize, reproach, denounce
Nederlands: laken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|