Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » plesierig
plesierig [boodskap #138172] Sat, 09 October 2021 10:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
plesierig
Afbreking: ple•sie•rig
Samestelling: plesier + -ig


Byvoeglike naamwoord: plesierig
Vergrotende trap: plesieriger
Oortreffende trap: plesierigste
Attributief: plesierige
Partitief: plesierigs

Betekenis:
• Wat vol plesier is; aangenaam, gelukkig en vrolik.

Gebruik:
• Afrikaners is plesierig, dit kan jy my glo!
• Wat 'n plesierige dag, was dit nie!

Sinoniem:
• aangenaam
• baldadig
• behaaglik
• betowerend
• feestelik
• gelukkig
• genoeglik
• genotvol
• heerlik
• ingenome
• jolig
• joviaal
• lekker
• luilekker
• opgeruimd
• opgewek
• opwindend
• prettig
• vermaaklik
• vrolik

Afgelei:
• plesierigheid

Vertaling:
Engels: agreeable, enjoyable, pleasant, pleasurable, happy, fun, cheerful
Nederlands: plezierig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: penregop
Volgende onderwerp: poets
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 19:49:02 UTC 2025