penregop [boodskap #138171] |
Sat, 09 October 2021 08:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
penregop
Afbreking: pen•reg•op
Samestelling: pen + regop
Byvoeglike naamwoord: penregop
Attributief: penregop
Betekenis:
• Intensiewe vorm van regop; heeltemal regop.
Gebruik:
• Die soldate staan penregop terwyl die korporaal inspeksie hou.
Sinoniem:
• kersregop
• kiertsorent
• kiertsregop
• penorent
Vertaling:
Engels: straight up, erect, vertical
Nederlands: heel rechtop
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|