papnat [boodskap #138169] |
Sat, 09 October 2021 08:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
papnat
Afbreking: pap•nat
Samestelling: pap + nat
Byvoeglike naamwoord: papnat
Attributief: papnat
Betekenis:
• Intensiewe vorm van nat; baie nat.
Gebruik:
• Die kat het in die bad geval en is nou papnat.
Sinoniem:
• deurnat
• druipnat
• kletsnat
• papsopnat
• sopnat
• waternat
• watersopnat
Antoniem:
• kurkdroog
Vertaling:
Engels: soaking wet, dripping wet
Nederlands: doornat, doorwaternat, druipnat
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|