poëties [boodskap #138166] |
Sat, 09 October 2021 07:19 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
poëties
Afbreking: po•ë•ties
Byvoeglike naamwoord: poëties
Vergrotende trap: poëtieser
Oortreffende trap: poëtiesste
Attributief: poëtiese
Betekenis:
• Met digterlike aanleg of inspirasie.
Gebruik:
• Die maande van die jaar in Xhosa is poëties genoem na sterre en seisoenale plante in Suider-Afrika.
Sinoniem:
• digterlik
Antoniem:
• prosaïsties
Verwant
• poësie
Vertaling:
Engels: poetic, poetical
Nederlands: poëtisch, dichterlijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|