Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onderdanig
onderdanig [boodskap #138165] Sat, 09 October 2021 07:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
onderdanig
Afbreking: on•der•da•nig
Samestelling: onderdaan + -ig


Byvoeglike naamwoord: onderdanig
Vergrotende trap: onderdaniger
Oortreffende trap: onderdanigste
Attributief: onderdanige
Partitief: onderdanigs

Betekenis:
• Om jouself ondergeskik te stel. Gewillig om gehoorsaam te wees en bevele uit te voer.

Gebruik:
• Wees uit eerbied vir Christus aan mekaar onderdanig. [Efesiërs 5:21]

Sinoniem:
• gedienstig
• gehoorsaam
• nederig
• onderworpe
• ootmoedig
• pligsgetrou
• tembaar

Afgelei:
• onderdanigheid

Vertaling:
Engels: submissive, subservient, obedient
Nederlands: onderdanig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: witvoetjie
Volgende onderwerp: poëties
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 20:14:19 UTC 2025