Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » morfeem
morfeem [boodskap #138163] Fri, 08 October 2021 21:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
morfeem
Afbreking: mor•feem


Selfstandige naamwoord: morfeem
Meervoud: morfeme
Verkleinwoord: morfeempie
Meervoud van verkleining: morfeempies

Betekenis:
• Kleinste deel van 'n woord wat betekenis dra, wat nie in kleiner dele met eie betekenisse opgedeel kan word nie.

Gebruik:
• Die kompleks "honde" bestaan uit 'n vrye morfeem, "hond", en die postmorfeem "-e" (wat meervoud aandui).

Afgelei:
• bindmorfeem
• fleksiemorfeem
• metamorfeem
• paramorfeem
• premorfeem
• postmorfeem

Vertaling:
Engels: morpheme
Nederlands: morfeem

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: twissoeker
Volgende onderwerp: witvoetjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 19:57:58 UTC 2025