rampspoedig [boodskap #138161] |
Fri, 08 October 2021 20:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rampspoedig
Afbreking: ramp•spoe•dig
Samestelling: rampspoed + -ig
Byvoeglike naamwoord: rampspoedig
Vergrotende trap: rampspoediger
Oortreffende trap: rampspoedigste
Attributief: rampspoedige
Partitief: rampspoedigs
Betekenis:
• Wat op 'n ramp uitloop.
Gebruik:
• Onteiening sonder vergoeding sal rampspoedig wees vir die land se ekonomie.
Sinoniem:
• bejammerenswaardig
• ellendig
• fataal
• katastrofaal
• katastrofies
• noodlottig
• rampsalig
• verpletterend
Vertaling:
Engels: disastrous, catastrophic, calamitous
Nederlands: rampzalig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|