Insae in die kop van 'n verslaafde [boodskap #15353] |
Sat, 30 May 1998 00:00 |
G.B.
Boodskappe: 2173 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
jnpj...@bigfoot.com (Johan N Potgieter) writes:
>> 3. SEKSUALITEIT: Iemand soos Camille Paglia beskou pornografie as
>> kuns, omdat dit die verbeelding sou prikkel. Is dit so?
>
> Jong, jy moet in my verbeelding kom kyk - weet jy, jy sal my nou nie
> glo nie, maar ek sou jou daar kon wys dat dit glad nie belangrik is of
> dit kuns is of nie!
> Ons kyk maar wat kom uit - as ou Gloudina nou weer trol antwoorde
> hierop uitgooi, het jy nou groot pyne begin.
|
|
|
Re: Insae in die kop van 'n verslaafde [boodskap #15381 is 'n antwoord op boodskap #15353] |
Sun, 31 May 1998 00:00 |
Johan N Potgieter
Boodskappe: 421 Geregistreer: December 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 30 May 1998 15:30:57 GMT, wrote:
> jnpj...@bigfoot.com (Johan N Potgieter) writes:
>
>
>>> 3. SEKSUALITEIT: Iemand soos Camille Paglia beskou pornografie as
>>> kuns, omdat dit die verbeelding sou prikkel. Is dit so?
>>
>> Jong, jy moet in my verbeelding kom kyk - weet jy, jy sal my nou nie
>> glo nie, maar ek sou jou daar kon wys dat dit glad nie belangrik is of
>> dit kuns is of nie!
>
>
>> Ons kyk maar wat kom uit - as ou Gloudina nou weer trol antwoorde
>> hierop uitgooi, het jy nou groot pyne begin.
Ek sien ek slaan jou heel stom - ou ding !
|
|
|