Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » futsel
futsel [boodskap #138150] Wed, 06 October 2021 16:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
futsel
Afbreking: fut•sel


Werkwoord: futsel
Verlede tyd: het gefutsel

Betekenis:
• Om doelloos met die hande te vroetel of aan iets onbenulligs te werk.

Gebruik:
• Die man futsel hy aan sy das terwyl hy op sy werkonderhoud wag.

Sinoniem:
• friemel
• kriewel
• peuter
• torring
• vroetel

Afgelei:
• futselaar
• futselary
• futselwerk

Vertaling:
Engels: to fumble, fidget
Nederlands: futselen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: morsig
Volgende onderwerp: assosieer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 20:27:49 UTC 2025