Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » morsig
morsig [boodskap #138149] Wed, 06 October 2021 15:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
morsig
Afbreking: mor•sig
Samestelling: mors + -ig


Byvoeglike naamwoord: morsig
Vergrotende trap: morsiger
Oortreffende trap: morsigste
Attributief: morsige
Partitief: morsigs

Betekenis:
• Wat vuil en smerig is.

Gebruik:
• Voëls kan baie morsig wees en hulle hokke moet gereeld skoongemaak word.

Sinoniem:
• aaklig
• afstootlik
• slordig
• smerig
• varkerig
• vieslik
• vuil
• walglik
• wanordelik

Afgelei:
• morsigheid

Vertaling:
Engels: dirty, filthy, messy, unclean, untidy
Nederlands: morsig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: loflied
Volgende onderwerp: futsel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 20:11:35 UTC 2025