Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kriterium
kriterium [boodskap #138147] Wed, 06 October 2021 13:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kriterium
Afbreking: kri•te•ri•um


Selfstandige naamwoord: kriterium
Meervoud: kriteriums, kriteria
Verkleinwoord: kriteriumpie
Meervoud van verkleining: kriteriumpies

Betekenis:
• 'n Beginsel of kenmerk wat gebruik word om tussen dinge te onderskei.

Gebruik:
• Akademiese prestasie is die belangrikste kriterium vir toelating.

Sinoniem:
• beginsel
• kenmerk
• maatstaf
• maatstok
• norm
• peil
• riglyn
• rigsnoer
• standaard
• toets

Vertaling:
Engels: criterion
Nederlands: criterium

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: interesseer
Volgende onderwerp: loflied
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 20:00:27 UTC 2025