Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kinderstorie
kinderstorie [boodskap #138145] Wed, 06 October 2021 12:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kinderstorie
Afbreking: kin•der•sto•rie
Samestelling: kind + -er + storie


Selfstandige naamwoord: kinderstorie
Meervoud: kinderstories
Verkleinwoord: kinderstorietjie
Meervoud van verkleining: kinderstorietjie

Betekenis:
• 'n Storie/verhaal vir kinders.

Gebruik:
• Rooikappie is 'n kinderstorie.

Sinoniem:
• kinderverhaal

Vertaling:
Engels: children's story
Nederlands: kinderverhaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontstig
Volgende onderwerp: interesseer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 19:51:13 UTC 2025