ontstig [boodskap #138144] |
Wed, 06 October 2021 11:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ontstig
Afbreking: ont•stig
Werkwoord: ontstig
Verlede tyd: het ontstig
Betekenis:
• Om iemand te ontstel deur aanstoot te gee; ontevrede gevoelens veroorsaak.
Gebruik:
• Die oorvol klasse het die kinders se ouers hewig ontstig.
Sinoniem:
• affronteer
• beledig
• grief
• krenk
• kwets
• kwes
• omkrap
• ontstel
• ontstem
Afgelei:
• ontstigting
Vertaling:
Engels: to offend, upset
Nederlands: ergeren, storen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|