aanvaarding [boodskap #138143] |
Tue, 05 October 2021 20:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aanvaarding
Afbreking: aan•vaar•ding
Samestelling: aanvaar + -ding
Selfstandige naamwoord: aanvaarding
Meervoud: aanvaardinge, aanvaardings
Betekenis:
• Die handeling van aanvaar.
Gebruik:
• Alle mense het 'n behoefte aan liefde en aanvaarding.
Sinoniem:
• aanneming
• akseptasie
• berusting
• erkenning
• goedkeuring
• jawoord
• inlating
• toelating
Afgelei:
• aanvaardingsplig
• aanvaardingsrede
• aanvaardingstoets
• aanvaardingstoespraak
Vertaling:
Engels: acceptance
Nederlands: aanvaarding
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|