Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » taktloos
taktloos [boodskap #138142] Tue, 05 October 2021 15:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
taktloos
Afbreking: takt•loos
Samestelling: takt + -loos


Byvoeglike naamwoord: taktloos
Attributief: taktlose

Betekenis:
• Sonder die nodige takt; wat nie sensitief met mense kan omgaan nie.

Gebruik:
• Hy was 'n moeilike ou man, taktloos en sonder 'n wag voor sy mond.

Sinoniem:
• onbedagsaam
• grof
• kras
• onbeleefd
• onbeskeie
• onbeskof
• ondiplomaties
• ongevoelig
• onmenskundig
• onnadenkend
• onvanpas

Antoniem:
• taktvol

Afgelei:
• taktloosheid

Vertaling:
Engels: tactless
Nederlands: taktloos

Nota:
• Moenie "taktloos" met "takloos" (sonder takke) verwar nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: taktvol
Volgende onderwerp: aanvaarding
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 20:06:18 UTC 2025