Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » taktvol
taktvol [boodskap #138141] Tue, 05 October 2021 14:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
taktvol
Afbreking: takt•vol
Samestelling: takt + vol


Byvoeglike naamwoord: taktvol
Vergrotende trap: taktvoller
Oortreffende trap: taktvolste
Attributief: taktvolle

Betekenis:
• Met baie takt; wat sensitief met mense kan omgaan.

Gebruik:
• Die man is nie vreeslik taktvol nie.

Wisselvorm:
• takvol

Sinoniem:
• bedagsaam
• beleefd
• diplomaties
• diskreet
• omsigtig
• oordeelkundig

Antoniem:
• taktloos

Vertaling:
Engels: tactful
Nederlands: tactvol

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opsit
Volgende onderwerp: taktloos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 20:09:07 UTC 2025