opstoot [boodskap #138139] |
Tue, 05 October 2021 13:11 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
opstoot
Afbreking: op•stoot
Samestelling: op + stoot
Werkwoord: stoot op, opstoot
Verlede tyd: het opgestoot
Betekenis:
• Om hoër of boontoe te stoot.
Gebruik:
• Ons moes die motor teen die opdraande opstoot.
Sinoniem:
• opdruk
• styg
• verhef
Vertaling:
Engels: to push up
Nederlands: opstoten
Selfstandige naamwoord: opstoot
Meervoud: opstote
Verkleinwoord: opstootjie
Meervoud van verkleining: opstootjies
Betekenis:
• Kragoefening waar die lyf herhaaldelik met die hande van die grond af gestoot word.
Gebruik:
• Hy doen elke oggend 10 opstote.
Vertaling:
Engels: push-up, press-up
Nederlands: opdrukken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|