kondisie [boodskap #138137] |
Mon, 04 October 2021 19:11 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kondisie
Afbreking: kon•di•sie
Selfstandige naamwoord: kondisie
Meervoud: kondisies
Betekenis:
• 'n Toestand of gesteldheid.
• 'n Voorwaarde.
Gebruik:
• Die wild is spekvet en in goeie fisiese kondisie.
• Die kontrak stipuleer onder welke kondisies die koop sal plaasvind.
Sinoniem:
• gesteldheid
• situasie
• staat
• status
• stipulasie
• toestand
• vereiste
• voorvereiste
• voorwaarde
Vertaling:
Engels: form; condition
Nederlands: conditie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|