Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oorheers
oorheers [boodskap #138136] Mon, 04 October 2021 18:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
oorheers
Afbreking: oor•heers
Samestelling: oor + heers


Werkwoord: oorheers
Verlede tyd: het oorheers

Betekenis:
• Om mag oor ander uit te oefen; baas te speel.

Gebruik:
• Hoe lank sal die vyand my nog oorheers? [Psalms 13:3]

Sinoniem:
• baasspeel
• bemeester
• domineer
• heers
• neerkyk
• onderdruk
• onderwerp
• oorweldig
• regeer
• tem
• tiranniseer
• troef
• verdruk
• verkneg
• verslaaf

Afgelei:
• oorheersend
• oorheerser
• oorheersing

Vertaling:
Engels: to dominate
Nederlands: overheersen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oudheidkundige
Volgende onderwerp: kondisie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 20:11:31 UTC 2025