Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oudheidkundige
oudheidkundige [boodskap #138135] Mon, 04 October 2021 17:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
oudheidkundige
Afbreking: oud•heid•kun•di•ge
Samestelling: oudheid + kundige


Selfstandige naamwoord: oudheidkundige
Meervoud: oudheidkundiges

Betekenis:
• Persoon wat oudheidkunde (argeologie) studeer het.

Gebruik:
• Hy is 'n oudheidkundige wat die oorblyfsels van vroeëre kulture bestudeer.

Sinoniem:
• argeoloog
• oudheidkenner

Afkorting:
• oudhk.

Verwant:
• oudheidkunde
• oudheidkundig

Vertaling:
Engels: archaeologist
Nederlands: oudheidkundige

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: omsigtig
Volgende onderwerp: oorheers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 20:18:59 UTC 2025