Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » omsigtig
omsigtig [boodskap #138134] Mon, 04 October 2021 17:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
omsigtig
Afbreking: om•sig•tig


Byvoeglike naamwoord: omsigtig
Vergrotende trap: omsigtiger
Oortreffende trap: omsigtigste
Attributief: omsigtige

Betekenis:
• Met oorleg en nie halsoorkop nie. Baie versigtig, sodat foute en probleme vermy word.

Gebruik:
• Aandeelhouers is gemaan om omsigtig te wees met die verhandeling van hul aandele.

Sinoniem:
• bedagsaam
• behoedsaam
• deurdag
• diplomaties
• katvoet
• versigtig
• waaksaam

Antoniem:
• onomsigtig

Afgelei:
• omsigtigheid

Vertaling:
Engels: cautious, discreet, prudent
Nederlands: omzichtig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Diets
Volgende onderwerp: oudheidkundige
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 20:26:50 UTC 2025