ligpers [boodskap #138132] |
Mon, 04 October 2021 15:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ligpers
Afbreking: lig•pers
Samestelling: lig + pers
Byvoeglike naamwoord: ligpers
Attributief: ligpers
Betekenis:
• 'n Ligte pers kleur.
Gebruik:
• Die Jakaranda dra trosse ligpers blomme.
Sinoniem:
• dofpers
• malvapers
Antoniem:
• donkerpers
Vertaling:
Engels: light purple
Nederlands: lichtpaars
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|