loflik [boodskap #138128] |
Mon, 04 October 2021 07:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
loflik
Afbreking: lof•lik
Samestelling: lof + -lik
Byvoeglike naamwoord: loflik
Vergrotende trap: lofliker
Oortreffende trap: loflikste
Attributief: loflike
Betekenis:
• Wat lof verdien; werd is om geprys te word.
Gebruik:
• Alles wat lieflik is, alles wat loflik is — watter deug en watter lof daar ook mag wees, bedink dit. [Filippense 4:8]
Sinoniem:
• lofwaardig
• prysenswaardig
Afgelei:
• loflikheid
Vertaling:
Engels: praiseworthy, commendable
Nederlands: lovenswaardig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|