teug [boodskap #138125] |
Sun, 03 October 2021 18:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
teug
Afbreking: teug
Selfstandige naamwoord: teug
Meervoud: teue
Verkleinwoord: teugie
Meervoud van verkleining: teugies
Betekenis:
• 'n Groot sluk (lug, rook, vloeistof, ens.) wat op een slag ingeneem kan word.
Gebruik:
• Hy drink die glas met een teug leeg.
Sinoniem:
• asem
• mondvol
• sluk
• suip
• trek
Vertaling:
Engels: draught, sip
Nederlands: teug
Werkwoord: teug
Verlede tyd: het geteug
Betekenis:
• 'n Groot sluk neem.
Gebruik:
• Sy teug aan 'n skemerkelkie.
Vertaling:
Engels: to sip
Nederlands: nipt
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|